Wouter & Marlise
Marlise & Wouter – sjoe, watter voorreg om by jul (baie mooi!) troue te kon wees. Marlise, jy’t seker die mooiste “entrance” gemaak wat ons nog ooit gesien het! Jul het (saam met tannie Esmé) soveel sorg aan die dag gelê en jul gaste behoorlik op die hande gedra … en daardie roomys-karretjie was `n absolute wenner! Julle het `n ongelooflike mooi band met beide julle families en ons bid julle ook net seën, liefde & geluk van Bo toe met jul huwelik!
Liedjie: Just the way you are (Bruno Mars)
Fotograaf: Adene Photography (kliek om hul foto’s te sien)
Regtig brilliant, 2 b’tiful mense en Eric jy doen regtig goeie werk. Groete
Wow dit is stunning!! baie baie nice!!
LOVE dit! Marlise en Wouter, julle maak ‘n stunning couple! Well done Olive Juice, weereens ‘n fantastiese video van so ‘n spesiale dag!
dit lyk champion!! veral die Kurt Darren deel!! haha geluk
Wow!!!! Wow!!!!! Absoluut stunning!!!!
WOW! Kom ons doen dit sommer weer. Dit was so lekker.
Wow Marlise en Wouter, dit is regtig baie mooi! Baie nice herinneringe eendag…