Vivian & Michanne
Michanne & Vivian – wat `n wonderlike troue sommer so op die plaas, langs die rivier!! Julle is soveel fun en jul troue was dit ook! Geniet dié deeltjie van jul spesiale dag wat ons vasgevang het en mag God julle bederf met al sy seëninge vir julle.
Fotograaf: Adri Meyer Photography
Lied: Raise your glass deur Pink
Ek lovvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvv die video! Kan nie wag vir die hele een nie! Dankie julle!
Dit is soooooo amazing!!!!!!! Love it!!! Dit weerspieel presies net hoe awesome die troue was!!!!
Dit is ‘n awesome video en dit was nog ‘n beter dag saam met julle. Kon nie vir beter gevra het nie. WONDERLIK!!!!!!