Theunis & Nelmari
Theunis & Nelmari ~ te danke aan Duwan & Bianca het julle in ons lewens ingewaai meer as `n jaar terug en sommer so ook in ons harte. Dit was `n ongelooflike voorreg om deel te wees van jul spesiale dag … op vele maniere! Jul altwee het prentjie-mooi gelyk en mens kon sien julle het baie beplanning en sorg in die onthaal ingesit. Julle het `n wonderlike aand saam met jul vriende en familie gehad … `n lekker begin vir `n leeftyd! Ons bid net seën en liefde vir julle toe!
Liedjie: Mengelmoeskardoes (Juanita du Plessis)
Fotograaf: Anri & Tommie Corbett (anricorbett@vodamail.co.za)
Leave a Reply