Ryno & Retha

Liewe Retha & Ryno – dit was sooo lekker om so ewe skielik in jul lewens betrek te word.  Julle het `n lus vir die lewe en borrelende energie wat skrik vir niks! Dit was vir ons `n voorreg om jul spesiale dag op DVD & Fotos te kon vasvang en ter selfde tyd ook soos gaste op die troue te wees.  Mag julle huwelik net een groot lekkerte en seën wees!! :-)

Liedjie: Breek die Ys (Ray Dylan)

Leave a Reply

5 Comments on “Ryno & Retha”

  • Mariska // 10:51 / 28 June

    Dit lyk ongelooflik mooi. My skoonsussie is darm fotogenies! Kan nie wag om die hele dvd te kyk nie. Julle was rerig oulik!

  • Rolena Palvi // 15:15 / 28 June

    Dit is pragtig wens almal wil sulke goeie werk doen. Retha en Rhyno is ‘n baie oulike paartjie.

  • Riaan van Wyk // 8:27 / 29 June

    As die eerste niggie in die Swanepoel familie wat getrou het….wil ek julle alle voorspoed toewens vir jul lewenspad saam, mag God julle hand styf vashou en julle 2 saam op die regte pad lei!!!!

    Retha & Ryno….baie dankie vir ‘n onvergeetlike troue, het dit baie geniet en jul altwee het great gelyk!!!!

    Al ons liefde…..

    Riaan & Anel

  • Reinier Schonken // 14:40 / 29 June

    Ongelooflike goeie werk. So lekker ontspanne en gemaklik!

    Baie dankie dat julle ons seun en (skoon)dogter se dag help spesiaal maak het.

    Gaan so voort en julle sal ongekende hoogtes bereik.

    Reinier en Susan Schonken

  • Roux's van Volmoed // 15:15 / 12 July

    Ryno+Retha,
    Al wat ons jul kan toewens is net geluk, en met God aan jul kant is dit moontlik. Bly die sprankelende paartjie wat jul nog al die jare was. Ons is baie lief vir jul en wag vir ‘n lekker naweek kuiertjie .
    Lovies