Morné & Mariska
Morné & Maris – boet & sus! Ons het jul spesiale dag so baie geniet; dit was so `n lekker familie- saamtrek! Maris, jy’t soos `n droom gelyk en ek sal seker nooit daai gilletjie van jou vergeet toe jy sien hoe jy in die spieel lyk nadat almal jou gepaint & gepoeier het nie … toe weet ek jy’s REG vir die dag. Morné, jy’t ons enigste sussie gekry en ons kan sommer sien jy’s baie goed vir haar … doen so voort! Ons is oneindig lief vir julle en dis lekker om die Here saam met julle te dien. Geniet die video … julle’t so lank & geduldig gewag dat al die ander troues klaarkom – dankie! Mwah xx
Liedjie: Today was a fairy tale (Taylor Swift)
Fotograaf: San-Mari Grant
Leave a Reply