Louis & Jacoline
Louis & Jacoline – dankie dat ons julle mooi dag kon deel! Toe ons daar wegry het ons dieselfde gevoel gehad soos wanneer jy pas `n mooi love story gekyk het. Jul liefde & deernis vir mekaar, vriende & familie kon mens heeltyd ervaar en jul aandag aan detail om dit vir jul gaste spesiaal te maak het ook nie ongesiens verby gegaan nie! Julle het baie deurgegaan om so `n pragtige dag te kon deel … Vrede & seën vir julle!!
Liedjie: Recue Me (Bell Book & Candle)
Fotograaf: Lizelle Lotter (gaan kyk na hulle stunning fotos … veral die kleure in die tent! Kliek op die vlg link: http://www.lizellelotter.co.za/louis-en-jacoline-mountain-shadows/)
WOW! Ek LOVE dit!!!!
sjoe, julle slaan ons asems weg! kan nie glo dis ons daar nie! baie dankie vir die pragtige saamvat van al die goeie herinneringe. Dis was vir ons ‘n vooreg om julle by ons troue te kon hê