Louis & Jacoline ~ Kuier!
Ons kon nie anders as om hierdie ook op te laai nie … mens wil sommer net saam dans! LW: alhoewel Mitch so baie feature, was hy nie die bruidegom nie!
Geniet dit julle klomp!!
Liedjie: I don’t feel like dancin’ (Scissor Sisters)
WOW … kon nou eers comment want kon nog nie ophou om hierna te kyk nie! julle kreatiwiteit is uit die boonste rakke … en die manier waarop julle die aand vasgevang het!
ons doen dit enige tyd weer saam met julle!!!