Jana & Déan

Jana & Déan – julle is `n awesome couple.  Julle het so `n mooi & geseënde dag gehad … die perfekte begin vir `n huwelik.  Was lekker om saam met julle te skiet – seën vir julle!!

Fotograaf: Herman Agenbag (www.hermanagenbag.com)

Grimering & Hare: Jaypee Malherbe

Leave a Reply