Jana & Déan: Regmaak!
Dié 2 was so rustig tydens die aantrek, dis net nie waar nie! Hulle het vreeslik uitgesien om mekaar te sien … ongeag die vlinders op die maag!
Jaypee Malherbe het die towerstaffie geswaai by die dames. Geniet dit!

Dis pragtig! Baie mooi julle!