Isobelle & Donnie
Donnie & Isobelle … sjoe julle troue was lekker! Julle is so vriendelik, mens kan sien van wie julle familie is! Dankie, julle het ons soos gaste laat voel en dit was `n voorreg om jul spesiale dag saam met julle, jul vriende & familie te deel. Die Here se seën op jul huwelik!
Musiek: Hier naby Jou (Nicholis Louw)
Absoluut stunning!! Kan nie wag om die res te sien nie. Dankie vir al jul moeite en tyd wat jul daar in gesit het om ons spesiale dag vir ons ‘n mooi herinnering te maak, elke keer as ons na die DVD gaan kyk.
ag dis darem net te pragtig! kannie wag om die DVD te kyk nie !
lief vir julle