Eben & Charné
Eben & Charné – julle het `n ongelooflike mooi troue gehad … ek dink nie ons het al so baie detail en kreatiwiteit by `n troue gesien nie! Dankie dat ons julle spesiale dag kon vasvang – mag julle net seën en liefde van Bo ervaar op jul lewensreis vorentoe.
Fotograwe: Travis & Maike van Welovepictures (kliek HIER vir hul blog)
Hare & grimering: Jaypee Malherbe
Liedjie: Just the way you are (Bruno Mars)
SOOOOOO mooi!!!!
Awesomeness….
Pragtig,kan nie wag vir die volledige video nie!
Regtig Stunning!!!
ai alweer n ou traatjie gepik!!!
jesou nou al duisend keer gekyk
this song will never be the same