Derek & Elzette

Derek & Elzette - sjoe, wat `n lekker dag!! En net soos die wind op Paternoster, het die energie tussen julle en ook jul vriende behoorlik gespark … en ons ook geraak!  Ons het die dag saam met julle vreeslik baie geniet en lekker saam én ook vir julle gelag … julle het voorwaar `n opregte weskus-troue gehad!  Sterkte vir die huwelik en mag die seën van Paternoster (Ons Vader) op julle twee rus vorentoe.  B-R-A-V-O  :-)

Fotograaf: Funky Pixel - kliek op die vlg link om na hulle baie funky fotos te kyk.     http://funkypixel.wordpress.com/2010/04/26/derek-elzette/

Liedjie: Love Story (Taylor Swift)

Leave a Reply