De Wet & Lize
De Wet & Lize – julle troue was sulke lekker fun! Ten spyte van die hitte én die wind het julle `n onvergeetlike dag saam met jul familie en vriende gehad.
Dit was vir ons `n voorreg om jul spesiale dag vas te vang sodat julle en jul ouers dit weer kan beleef. Lize, jou Pa het so mooi gesê dat julle nou met die seën van die Here in die eg verbind is en dit is ook ons wens vir julle dat daardie seën van Bo emmers-vol sal bly uitgiet oor julle.
Liedjie: Hey, soul sister (Train)
Fotograaf: Precious Moment (kliek HIER om hul web te besoek)
Julle het werklik die troue mooi vasgevang in die video van Lize en De Wet.