Adele & Anton

Adele & Anton se troue het ons so baie aan ons eie laat dink … dieselfde venue, dieselfde kleure & blomme en dieselfde goedhartigheid onder die vriende … én die bruidegom is dieselfde uitgehaal deur sy vriende!  Dit was vir ons baie lekker om te kon deel in julle spesiale dag – seën op jul 2 se huwelik!

Fotograaf: Just Judy

Liedjie: One Heart (Celine Dion)

Leave a Reply