Abri & Liesl

Abri & Liesl het net oë vir mekaar … ons hoef nooit vir hulle te vra om gou te soen nie, want hulle doen dit al te graag!  Dit was so maklik om saam met julle te werk, want julle was net so spontaan, opreg en verlief!  Julle liefde vir mekaar is `n inspirasie vir almal van jong verliefdes tot ou getroudes … doen so voort! Seën op jul huwelik.

Fotograaf: Lizelle Lotter … doen julself die guns en gaan kyk na hul stunning fotos!  (http://www.lizellelotter.co.za/abri-en-liesl/)

Liedjie: You Got Me (Colbie Caillat) … Leap Year Soundtrack

Leave a Reply